George Maharis

George Maharis
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam George Maharias
Geboorte 1 September 1928 (1928-09-01)
Astoria, Queens, New York, Verenigde State
Sterfte 24 Mei 2023 (op 94)
Beverly Hills, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1953–1993
Internet-rolprentdatabasis-profiel

George Maharis (1 September 192824 Mei 2023) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Exodus (1960), The Satan Bug (1965), en The Happening (1967), en in die televisiereeks Route 66 (1960).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy